Home/De Jure/Article Record
Peer-Reviewed Article December 31, 2012

Legislation and policies: Progress towards the right to inclusive education

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: De Jure
Publisher: Pretoria University Law Press • South Africa • 1466-3597 • 2225-7160

Abstract

Wetgewing en beleid : vooruitgang na die reg tot inklusiewe onderwys Die doel van enige onderwysstelsel is die voorsiening van gehalte onderwys aan alle leerders, afgesien van hulle vlak van onderwys. Die ontwikkeling van wetgewing en beleid het baie aandag ontvang en dit weerspieel die Suid-Afrikaanse regering se verbintenis om die diversiteit in die leerderpopulasie te verseker. In lyn met die regering se verantwoordelikheid om beleid te ontwikkel en die transformasieprogram te lei, is die witskrif ontwikkel wat spesifiek gerig is op leerders met leerprobleme. Inklusiewe onderwys kan suksesvol wees indien ons erken dat onderwys die gesamentlike verantwoordelikheid van ouers, onderwysers, kurrikulumkundiges en die gemeenskap is. Inklusiewe onderwys vir almal soos vervat in beleid en wetgewing loop die risiko om eksklusief vir baie leerders in Suid-Afrika te word. Die artikel fokus op die vraag of Suid-Afrika werklik gevorder het in sy belofte van inklusiewe onderwys vir almal deur die daarstel van beleid en wetgewing.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

43
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.