The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review
Abstract
A literature reviewErnest North and Retha de Vos OPSOMMING Akademiese navorsers en praktisyns verskil wanneer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primêre data kom.'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp beskou.Die eksperiment kan verskeie vorme aanneem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word.Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eksperiment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind.As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ontleding in wese dat die utiliteitswaarde wat verbruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word.Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter begrip ontwikkel van die werklike waarde wat verbruikers aan produkeienskappe heg wanneer aankoopbesluite geneem moet word.
