Home/De Jure/Article Record
Peer-Reviewed Article December 31, 2012

A critical analysis of legislation on the financial management of public schools: A South African perspective

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: De Jure
Publisher: Pretoria University Law Press • South Africa • 1466-3597 • 2225-7160

Abstract

'n Kritiese ontleding van wetgewing oor die finansiele bestuur van openbare skole : 'n Suid-Afrikaanse perspektief Die oogmerk van hierdie ondersoek is om die implementering van wetgewing wat handel oor openbare skole se finansiele bestuur te verstaan, verduidelik en te kritiseer. Die artikel fokus op die weersprekings en geskille wat ontstaan het rondom die bestuur van skool-finansies sedert 1994. Twee ooglopende finansielebestuursake word ondersoek: Wie is werklik aanspreeklik vir die skool se finansies: Die beheerliggaam of die skoolhoof? Wetgewing soos die Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 en die Indiensnemingswet vir Opvoeders 76 van 1998 omskryf die regte en verantwoordelikhede van skoolhoofde en beheerliggame. Die tweede saak wat aangespreek word is: Spreek dit werklik sosiale regverdigheid en billikheid aan deur die implementering van die Nasionale Norme en Standaarde vir Skool-befondsing se Beleid op Openbare Skole? Dit is noodsaaklik dat skoolbeheerliggame wat daarna streef om skool-finansies behoorlik en doeltreffend te bestuur, 'n duidelike begrip van die wetgewing relevant tot skool finansiele bestuur te he.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

24
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.