Home/Journal of Family Ecology and Consumer Sciences / Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe/Article Record
Peer-Reviewed Article March 15, 2010

Dissatisfied consumers’ complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances – a conceptual framework *

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: Journal of Family Ecology and Consumer Sciences / Tydskrif vir Gesinsekologie en Verbruikerswetenskappe
Publisher: African Journals OnLine • South Africa • 0378-5254
DOI: https://doi.org/10.4314/jfecs.v34i1.52882

Abstract

Dissatisfied consumers' complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances -a conceptual frameworkDissatisfied consumers' complaint behaviour concerning product failure of major electrical household appliances -a conceptual framework * Opsomming Verbruikers se ontevredenheid met produkte manifesteer in hulle klagte-gedrag.Verbruikers se klagtes word oor die algemeen in 'n negatiewe lig beskou, aangesien dit met hulle ontevredenheid oor 'n bepaalde produk of diens geassosieer word.Verbruikers se klagtes moet egter as voordelig vir die vervaardiger, kleinhandelaar en die verbruiker beskou word, aangesien dit onder andere dien as inligting wat deur verbruikers geïnisieer is om strategiese besluitneming vir kleinhandelaars en vervaardigers te vergemaklik.Verbruikers kan op hulle beurt vir produkprobleme vergoed word en op hulle regte as verbruikers aandring.Vervaardigers en kleinhandelaars kan egter net van verbruikers se behoeftes en probleme ten opsigte van produkte bewus word wanneer verbruikers dit aan hulle kommunikeer.'n Konseptuele raamwerk word aangebied vir die bestudering van ontevrede verbruikers se klagte-gedrag as reaksie op die funksionele en / of simboliese produkmislukking (product failure) van groot elektriese huishoudelike toerusting.Die konfirmasie / diskonfirmasie-paradigma, Day en Landon se klagte-gedrag-taksonomie, Weiner se attribusieteorie en spesifieke verbruikers-en produkveranderlikes wat verband hou met klagte-gedrag dien as teoretiese agtergrond vir die konseptuele raamwerk.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref RecordCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

37
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.