Home/De Jure/Article Record
Peer-Reviewed Article December 31, 2012

Compatibility of democracy and learner discipline in South African schools

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: De Jure
Publisher: Pretoria University Law Press • South Africa • 1466-3597 • 2225-7160

Abstract

Versoenbaarheid van demokrasie en leerderdissipline in Suid-Afrikaanse skole As gevolg van die afskaffing van lyfstraf voel baie onderwysers magteloos om ernstige leerder wangedrag by skole effektiewelik te hanteer. Nogtans bevat die Skolewet kenmerke van verteenwoordigende- en deelnemende demokrasie en is gegrond op die beginsels van aanspreeklikheid, deursigtigheid en billikheid. Demokrasie beteken nie anargie of wetteloosheid nie, maar impliseer die behoud van 'n ordelike en gedissiplineerde skoolomgewing op grond van die oppergesag van die reg. Uit die regspraak is dit duidelik dat die howe deurgaans die behoud van dissipline en respek vir gesag handhaaf, veral in gevalle van kwetsende vrye uitdrukkings en ernstige leerderwangedrag. Fundamentele regte is 'n voorvereiste en grondwetlike element van demokrasie. Elke skool is 'n mikrokosmos van die samelewing en demokratiese praktyke, soos die handhawing van dissipline en die skepping van 'n menseregtekultuur, is in ooreenstemming met die daarstelling van substantiewe demokrasie.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

15
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.