Home/Historia/Article Record
Peer-Reviewed Article December 31, 2014

The Freedom Charter @ 60: Rethinking its democratic qualities

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: Historia
Publisher: Historical Association of South Africa • South Africa • 0018-229X • 2309-8392
DOI: https://doi.org/10.17159/2309-8392/2015/v60n2a1

Abstract

Freedom Charter is revisited as a democratic document with specific qualities deriving from South African history of oppression. object is not to advance document as having obviously worthy qualities or for any partisan purpose. aim is to unpack meanings of its democratic qualities, found in repeated reference to the people and especially in clause entitled The People Shall Govern! paper recognises that this clause may have been equated with universal suffrage at time of its adoption in 1955, but experiences in 1980s power period amplified its meaning to incorporate notion of popular, direct democracy. This coincides with original meaning of word as propounded by Aristotle. At same time it is argued that popular democracy is not necessarily incompatible with representative democracy, especially if one breathes an emancipatory meaning into notion of representation. Die Vryheidsmanifes word opnuut besoek as 'n demokratiese dokument met eiesoortige eienskappe wat vanuit Suid-Afrika se geskiedenis van verdrukking voortspruit. Dit is nie daarop gemik om die dokument te loof as iets wat vanselfsprekend waarde dra nie, ook nie om bepaalde belange te bevorder nie. Die doel is om die betekenis van die dokument se demokratiese karaktertrekke te ontrafel, naamlik in die herhaalde verwysing na the people (die mense) en veral in die klousule getiteld The People Shall Govern! (Die mense sal regeer!). Die artikel neem kennis van die feit dat die klousule ten tyde van sy aanvaarding in 1955 gelyk gestel is aan algemene stemreg. Die belewenis van die 1980's, wat gekenmerk is deur 'n tydperk wat bekend gestaan het as power (populere mag), het egter die klousule se betekenis verskerp en dit verbreed om die begrip van 'n populere, direkte demokrasie in te sluit. Terselfdertyd word daar aangevoer dat populere demokrasie nie noodwendig strydig is met verteenwoordigende demokrasie nie, veral nie as mens 'n bevrydende betekenis by die begrip verteenwoordiging inweef nie.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref RecordCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

11
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.