Home/Contree/Article Record
Peer-Reviewed Article June 27, 2024

Die noordwaartse beweging van die boere voor die groot trek (1770-1842)

Are you an author of this work?Link to your sovereign AfriScholar profile
Published in: Contree
Publisher: AOSIS • South Africa • 0379-9867 • 2959-510X
DOI: https://doi.org/10.4102/nc.v26i0.666

Abstract

se student tot 'n dekade gelede nag gewoond was.Sander om alles war die Afrikaner in die verlede gedoen her by voorbaat in die Jig van hedendaagse standpunte af te kraak, gee hy 'n kritiese siening weer.Hy gooi talle vroeere konsepte en mites oorboord.Die Groot Trek is nie meeT die sentrale tema nie, maar bly 'n belangrike gebeurtenis; dit word nie beskou as 'n nasionale beweging of selfs 'n beweging war deur 'n nasionale gevoel veroorsaak is nie.Oak die Slag by Bloedrivier word nie meeT as die sentrale gebeurtenis van die Groot Trek of van die periode voorgehou me.Verder word 'n nuwe begrip in 'n algemene Afrikaanse geskiedeniswerk ingebring, naarnlik die 'oop' en 'sluitende' grensgebied (p.117).Tendense en gebeurtenisse word clan aan die hand daarvan verklaar..Die indruk word onwillekeurig gelaat dat die historiese persoon handel ooreenkomstig die stand van die glens op 'n gegewe tydstip.By inheemse eiename volg die skrywer die ortografie van die onderhawige taal.Ongelukkig her enkele route ingesluip, soos by Hintsa war in die register en op p. 222 as Hintza verskyn (die register verwys oak nie na pp.221 en 222 waar die naam wel voorkom nie), en by Tyhume ('n sytak van die Keiskammarivier) waar die on-Xhosa-vorm Tjumie in die register en aI die verwysings gebruik word.Hintsa word terloops oak verontreg waar die skrywer beweer dat hy die Rharhabe-inval van 1834-1835 in die Kaapkolonie ondersteun her (p.231).'n Ernstige leemte in die werk is dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis nag grootliks in isolasie bestudeer en verklaar word.Behalwe algemene verwysings na die Britse owerhede word Btitse beleidsveranderinge hoofsaaklik in die Jig van Suid-Afrikaanse omstandighede verklaar.Geen verwysing word na 'n spesifieke Britse regering, minister, of party gemaak nie.'n Opvallende voorbeeld is Brittanje se behoud van een geannekseerde Voortrekkergebied (Natal), teenoor sy gelyktydige onttrekking aan die latere Oranje-Vrystaat en Transvaal.Nog 'n voorbeeld is die verwysing na filantrope sonder om ooit lord Glenelg te vermeld!Daat kan geen rwyfel bestaan nie dat Geskiedenis van Suid-Afrika tot 1854 'n geslaagde en nuttige handboek vir eerstejaars behoort te wees.En ofskoon dit nie as 'n handboek in streekgeskiedenis opgestel is nie, kan dit 'n bran van waardevolle inligting wees oar byvoorbeeld grensgebiede, binnelandse stamme en groepe, vestigingspatrone, migrasiebewegings en derglike meeT.

Download Full Text PDFView at PublisherCrossref RecordCrossref XML

Verified Citation Velocity

Recorded scholarly citations in African and international peer-reviewed literature

67
Total Citations

Citations are continuously tracked and harvested across continental OJS endpoints and OpenAlex feeds.